INLEIDING goeie tipografie is onsigbaar, slegte tipografie is oral
Kom ons gaan gou die volgende weer na
?
WATIS’N... Karakter? individuele letters, syfers, leestekens en simbole
Lettertipe? ’n stel karakters wat dieselfde ontwerp het. Gewilde lettertipes sluit in Arial, Helvetica, Times Roman en Verdana. Daar is duisende lettertipes beskikbaar, alhoewel party liefs vermy moet word!
Font? moenie met die term lettertipe verwar word nie. ’n Font is ’n spesifieke grootte en styl van ’n bepaalde lettertipe. ’n Voorbeeld: Arial is ’n lettertipe, terwyl Arial 10 pt vetdruk ’n font is. Dis ’n klein verskilletjie, maar nogtans ’n verskil – en dit is belangrik.