1890 1914 1919 1925 1932 1939 Art Nouveau 1905 Eerste Wêreldoorlog 1918 Bauhaus 1933
Maison de l’Art Nouveau open in Paris.
1910 Unie van Suid-Afrika.
1906 Kelloggs Corn Flakes bekendgestel.
1912 Titanic sink.
1922 Graf van Koning Toetankamen gevind.
1929 Wall Street tuimel.
1928 Mickey Mouse bekendgestel.
Art Deco 1939
Hersien geslagsrolle by die Bauhaus Beese, Lotte. c.1927. Vrouewewers by Bauhaus.
Art Deco-vryheid
Die Flappers Hierdie nuwe onafhanklike vroue, genaamd “flappers”, het op ’n sorgvrye manier geleef, ongeërg oor wat die samelewing van hulle verwag het.
Art Deco-glans
en ontvlugting Tamara de Lempicka, 1928, Portret van Arlette Boucard.
Alphonse Mucha se plakkaat Een van die belangrikste ontwerpelemente
in populêre kultuur gedurende die Art Nouveau-tydperk is die uitbeelding van vroue as wesens van skoonheid en inspirasie.