Antoni Gaudi, Cornet draakhek 1884 VISUELE KOMMUNIKASIE
Grafies ’n Unieke grafiese ontwerpstyl het ontwikkel, wat tipografiese style sowel as ’n baie onmiskenbare manier om die vroulike figuur te teken, ingesluit het.
’n Unieke grafiese ontwerpstyl is duidelik sigbaar in die plakkate hierbo, die een regs en die een bo-aan die volgende bladsy