Unikko se (groot papawer-) patroon deur Maija Isola in die vroeë 1960’s ontwerp, word nogsteeds vandag geproduseer.
Marimekko-materiaal deur Maija Isola ontwerp
Helderkleurige Marimekko-materiaal deur Maija Isola ontwerp
Helder kleure en sterk patrone is tipies van Marimekko-materiaal.
Jacky Kennedy het Marimekko-materiaal beroemd gemaak toe sy dit op haar man se veldtog gedra het. Ver regs is Sarah Jessica Parker ook met ’n Marimekko rok.