Aalvar Aalto het hierdie Ouditorium van die Universiteit van Tegnologie in Helsinki, Finland ontwerp (1949-66)
Die Paimio Stoel, in 1949 deur Aalvar Aalto ontwerp, is ’n tipiese voorbeeld van Skandinawiese ontwerp. Dit het delikate gedraaide pote en ’n effense skuins rugkant. Die raamwerk is gemaak van onderskeidelik kiaat en eikehout. Die mate van die buig van die hout was baie gevorderd vir die tegniese vaardighede van daardie tyd. Die hout kontrasteer met die geweefde sitplek om ’n eenvoudige massageproduseerde produk te skep. Hierdie uitwaarts kantelende berk houtstoel is sy bekendste stuk, spesiaal ontwerp vir pasiënte met tuberkulose wat lang ure elke dag moes sit. Hy sê dat die hoek van die rugleuning perfek is vir makliker asemhaling.
Aalvar Aalto het die Huis Riihitie in Helsinki ontwerp. Hier is die binnekant van die huis, wat met tipiese Skandinawiese meubels met hulle pragtige eenvoudige vorms gemeubileer is.