Rekwisiete en stelle vir die plaaslike musikant, Chris Chameleon, se musiekvideo “All of me” Die beelde hieronder en op die vorige bladsy toon verskillende modelle wat uit papier gebou is en uiteindelik as tonele in die musiekvideo gebruik is. Die rooi pyle kan ’n mate van beweging suggereer wat met animasie bygevoeg sal word.
“Props” en stel vir die Chris Chameleon musiekvideo. Ontwerpborde vir Chris Chameleon se ”All of Me” musiekvideo