Meubelstukke ontwerp deur Fernando en Humberto Campana
Hulle ontwerpe is soos ’n viering van normale, alledaagse materiale wat nooit andersins gewaardeer sou word nie. Weggegooide brokstukke word nuut gebore. Daar word ook min energie gebruik om hierdie stoele te maak – alles dra tot ekovriendelikheid by.