Gordynmure – ’n smal nie-dramuur, soos die groot stukke glas wat talle moderne geboue bedek.
Huishoudelike kuns – hou verband met wat in die huis of daaglikse lewe gebruik word. Ook: nie vreemd nie – kom in ’n land voor en word binne ’n land vervaardig, versprei, verkoop Dematerialiseer – word of maak iets onbelangrik; om te verdwyn, of te veroorsaak dat iets verdwyn
Distorsie – hervorming van die korrekte vorm deur die buiging, draaiing, strekking of forsering van iets uit sy gewone of natuurlike vorm Eklekties – kies wat die beste is of verkies word uit ’n verskeidenheid bronne of style
Perspektiefverkorting – in die visuele kunste is dit om iets korter te maak as wat dit werklik is om ’n driedimensionele effek te skep volgens die voorskrif van perspektief
Vorm-volg-funksie – die funksie bepaal die vorm van ’n voorwerp of gebou met niks soos versierings wat die primêre funksie verberg nie
Perspektiefverkorting – ’n posisie by of naby aan die voorkant van iets, veral ’n skip, vliegtuig, of dier, en jy sien die perspektief van die voorwerp
Geometriese vorm – voldoen aan die wette en metodes van geometrie deur reguit lyne en eenvoudige vorms soos sirkels of vierkante te gebruik
Maja – ’n lid van ’n inheemse Amerikaanse groep mense van Sentraal-Amerika en die suide van Mexiko wie se klassieke kultuur in die 4de tot die 8ste eeu v.C. gefloreer het Minimalisties – gee slegs die minste wat nodig is Opaalagtig – toon of bevat blink melkerige kleure Opgesmuk – oordadige versiering
Ornamentering – die byvoeging van versiering wat die skoonheid of visuele aantrekkingskrag uitbring, veral in die kunste Organiese vorms – hou verband met en is afgelei van die eienskappe van lewende dinge
Peridoot – ’n bleekgroen of geelgroen halfedelsteen wat ’n deursigtige vorm van chrisoliet is. Gebruik: edelstene
Vereenvoudiging – om iets minder ingewikkeld te maak en makliker om te verstaan. In die kunste beteken dit om onnodige detail te verwyder en by ’n eenvoudiger vorm uit te kom
Gestroomlyn – om iets met ’n gladde vorm te ontwerp of te bou sodat dit met minimum weerstand deur lug of water kan beweeg
Gestileerd – om iets in ’n besondere artistieke styl te ontwerp of om aan ’n spesifieke styl daaraan toe te ken
Sagryn – die growwe vel van sommige haaie en robbe en word as ’n skuurmiddel of as leer gebruik en groen gekleur Onversierd – iets wat eenvoudig is, sonder versiering