Sagrada Famillia-detail en volle aansig deur Gaudi.
Sagrada Famillia
Argitekte en ontwerpers van hierdie tydperk.
1. Robert Oerley – Austriaanse argitek 2. Edvard Voicey - Tekstielontwerper 3. Charles Rennie Mackintosh – Brits-Skotse tekstielontwerper en argitek. Hy was die hoofverteenwoordiger van Art Nouveau in Brittanje. Sien bladsy 149
4. Louis Tiffany – Amerikaanse ontwerper. Sien bladsy 154 5. Victor Horta – Belgiese binnenshuise ontwerper en argitek. Sien bladsy 154 6. Alfhonse Mucha – Tseggiese kunstenaar en grafiese ontwerper. Sien bladsy 156 7. Paul Poiret – Franse mode-ontwerper 8. Jeanne Paquin - Franse mode-ontwerper 9. Jeanne Lanvin - Franse mode-ontwerper 10. Mariano Fortuny – Spaanse mode-ontwerper 11. Charles Frederick Worth – Britse mode-ontwerper 12. Peter Behrens – Duitse argitek en ontwerper. Sien bladsy 150 13. Charles van der Stappen – Belgiese beeldhouer
Casa Batllo ontwerp deur Antoni Gaudi
In hierdie buitekant sien ons Gaudi se gebruik van organiese vorms baie duidelik
Die gebou het ’n skelettale organiese kwaliteit en staan bekend as die beenhuis.
Die grondverdieping is veral redelik verstommend met trasering, onreëlmatige ovaalvensters en vloeiende gevormde klipwerk.
Antoni Gaudí, Casa Batlló Barcelona, Spanje 1905-1907.