Hierdie tabel toon die ontwikkeling van wigskrif vanaf die vroeë Sumeriese tot die Laat-Babiloniese tydperk. ’n Mens kan duidelik sien hoe die lettervorms vereenvoudig is .
BUITE- BETEKENIS Die son
God, hemel Berg
Mens Os
Vis
LYNKARAK- TER 3600 v.C.
ARGAÏESE
WIGSKRIF 2 500 v.C.
ASSIRIESE 700 v.C.
LAAT-BA-
BILONIESE 500 v.C.
Kode van Hammurabi: Hammurabi was ’n koning wat tussen 1795 v.C. en 1750 v.C. oor Mesopotamië regeer het. Hierdie basaltstele is een van die min Mesopotamiese artefakte uit hierdie tydperk.
Kode van Hammurabi se teksde-
tail: Die wigskrif wat op die hoofdeel aangetref word, bevat 282 wette wat Hammurabi vir die Mesopotamiërs laat opteken het.