AKTIWITEIT 2 Doen die volgende in jou werkboek Maak ’n kleurpalet vir die Kuns- en Handwerkbeweging.
Jy kan jou eie kleurblokke maak deur toepaslike kleure uit tydskrifte te knip, of jy kan kleurblokke by hardewarewinkels of by Plascon en Dulux se verfafdelings by winkels soos Game kry. Jy kan dit as waardevolle verwysing gebruik wanneer jy ’n praktiese projek doen wat deur die Kuns- en Handwerkbeweging geïnspireer is.
Beroemde Kuns- en Handwerk- strukture sluit in die Eiffeltoring in Parys en die Crystal Palace in Londen.
Die Eiffeltoring in Parys – ’n
Crystal Palace in Londen, waar groot uitstallings gehou is.