Vanaf die ontstaan van nywerheid tot die Masjien Era
Tegnologie en nuwe materiale
Wêreldgebeure Sosiale impak
1760 1840 1860 1890 Industriële Revolusie: Fase 1
Industrialisering van stede en verstedeliking. Uitvinding van masjiene vir massaproduksie. Massaproduksie van chemiese stowwe. Begin van middelklas, groot fabrieksbase en kinderarbeid.
1840 Industriële Revolusie: Fase 2 1890’s Kuns- en Handwerkbeweging 1900 Art Nouveau 1905
1752 Benjamin Franklin ontdek elektrisiteit
1830 1ste spoorlyn gebou
1844 1ste telegram deur Samuel Morse gestuur
1876 Alexander Graham Bell vind telefoon uit
1851 Groot Uitstalling in Londen
1847 Begin van kommunisme
1889 Eiffeltoring voltooi
1890 Londense moltrein
1893 Rudolph Diesel vind dieselmotor uit
1896 Eerste Garden City- beweging, Londen
1900 Sigmund Freud en interpretasie van drome
1901 Frank L. Wright publiseer “The art & craft of the machine’”
Art Nouveau argitektuur was organies en het dikwels mosaïek versierings
Die film Oliver Twist gee insig in die lot van talle kinders tydens die Industriële Revolusie.
‘Die Soen’ deur Peter Behrens
Arts & Crafts (Kuns en Kunsvlyt beweging) argitektuur vertoon dikwels die gebruik van torings.