E Casa Natale Labia restaurant, Muizenberg, Kaapstad
F Mimosa Lodge in
Oudtshoorn, (Karoo) wys eklektiese Karoo argitektoniese style waar
sterk Art Nouveau invloede bespeur kan word.
G Hier is twee voorbeelde van die Ardmore pottebakker ateljee in KwaZulu-Natal. Watter styl dink jy kon moontlik hierdie voorbeelde beinvloed het? Motiveer jou keuse en verduidelik hoe die styl aangepas is om hierdie unieke Suid-Afrikaanse produkte te skep.