Het jy geweet Art Nouveau het ook bekend gestaan as Jugendstil in Duitsland, Sezessionstil in Oostenryk en Style Guimard in Frankryk?
Detail van Casa Batlló deur Antoni Gaudi
Mosaïek detail – Antoni Gaudi
Art Nouveau lamp deur ’n onbekende ontwerper
“Daar is feitlik niks in die wêreld wat iemand nie ’n bietjie swakker kan maak en bietjie goedkoper kan verkoop nie, en mense wat slegs na die prys kyk, is hierdie persoon se wettige prooi.”