Net om dit in perspektief te stel – Laat-Modernisme of High Tech in die 1970s is ’n voortsetting van Modernisme, maar duidelik tot die uiterste toe gevoer.
“Lover come back” plakkaat
Ongetitelde tekstielstof
Joseph Muller-Brockman se “Olma Koei” plakkaat
“Leer julle kinders dat ’n huis slegs bewoonbaar is as dit vol lig en lug is, en wanneer die vloere en mure oop is” LECORBUSIER
Skematiese tekening van ’n Modernistiese gebou wat vrydraende vloere toon