4 PROJEK Skandinawiese infloed op Suid-Afrikaanse ontwerp
Bestudeer die Suid-Afrikaanse produkte hier onder en skryf dan die ooreenkomste en verskille neer deur die produkte te vergelyk met produkte vanuit Skandinawië. Verwys na twee- en driedimensionele vorm, kleur en lyn.
A. Stoeltjies deur Pederson & Leonard
B. Produkte deur Heather Moore van Skinny Laminx
C. Verbode vrugte deur Glimt in samewerking met plaaslike handwerkers
D. Interieur van Bridle huis deur Antonio Zaninovic, Kaapstad