Madeleine Vionnet het hierdie rok, regs, ontwerp wat die Griekse invloed in die eenvoudige lyne en boekrol-patrone toon, soortgelyk aan wat in Griekse pilare aangetref word (ver regs).
Die ontwerp van die rok is in 1924 in die Franse tydskrif La Gazette du Bon Ton gepubliseer.
Griekse boekrol-patroon.
Die “chiton” wat deur Griekse vroue gedra is, het ’n invloed gehad op sommige modeontwerpers soos Madeleine Vionnet. Hierdie styl het reguit, eenvoudige lyne gehad en heeltemal weggebreek van die noupassende style van die Art Nouveau.
Egiptiese pilare het sommige ontwerpers beïnvloed.
Tutankhamen
’n Horlosie wat die invloed van Tutankhamen se hooftooisel toon.