Hierdie plakkaat van “Snow White and the Seven Pixels” is in 1986 deur April Greiman ontwerp. Die ontwerp weerspieël haar digitale inspirasie.
In ‘Your Turn, My Turn’ gebruik Greiman letters wat effens onduidelik is en wat lyk of dit buite die registrasie/register van die letters is. Hierdie idee is ironies, aangesien digitale letters nie met drukplate geproduseer word nie.