Hier is ’n paar voorbeelde van “eksperimentele” en “onkonvensionele” tipografiese alfabette wat geskep is uit die gebruik van gevonde voorwerpe of beelde.
Fotograaf Eric Tabuchi het groot vragmotors op oop hoofpaaie afgeneem, elkeen met een letter van die alfabet op. Die “Alfabet-vragmotor”-foto’s is perfek eenvormig volgens skaal en komposisie