geskryf deur Henrik Drescher is nog ’n wonderlike boek. Dit is ’n “wetenskaplike ondersoek” na die moontlikheid van ’n posdiens na die volgende lewe
Postal Seance ondersoek, met behulp van ’n reeks pragtige poskaarte, die moontlikheid om poskaarte deur ’n pospoort aan dooies te stuur. ’n Bietjie grieselig, nie waar nie!
?
HETJYGEWEETDie waarde van ligrefleksie (die ligtheid of donkerheid van ’n kleur) is een van die belangrikste areas in enige komposisie, aangesien die doeltreffende gebruik van toon in ’n skema help om die drama of gemoed van die toneel te skep. Die gebruik van verskillende soorte toon en kleur (skakering) wysig nie slegs die gevoel van ’n ontwerp nie, maar dit affekteer ook ons persepsie van kleur en vorm.