1860 - 1900 Verenigde Koninkryk Stylinvloede: Industriële materiale;
tegnologie; industrialisering; internasionale en eksotiese reise; produksie- en
prosesontwikkelings; reaksie op agteruitgang van gehalte van Victoriaans geprodu- seerde goedere; Oscar Wilde
Styl-sleutelwoorde: Nuwe materiale; vereenvoudigde vorms; massaproduksie; voorafvervaardiging; Japonisme
Ontwerpers:
Edward W. Godwin (meubelontwerper en argitek)
Christopher Dresser (produkontwerper, tekstielontwerper en teoretikus)
Charles Lock Eastgate (kunstenaar, ateljee- direkteur)
Bruce J Talbert
(meubelontwerper en argitek)
Ontwerpers: William Morris (tekstiele, kunstenaar, meubel-en boekont- werp, tipografie, oppervlakontwerp) Phillip Webb (argitek) John Henry Dearle (oppervlakontwerp) Charles Voysey (argitek en tekstielont- werper) Gustav Stickley (meubelontwerper en uitgewer)
Verenigde Koninkryk
Stylinvloede: Sosiale en omgewings- agteruitgang in Brittanje as gevolg van industrialisering; reaksie teen die swak gehalte van die meeste Victoriaanse ontwerpe; die Gotiese gildestelsel
Styl-sleutelwoorde: Organies; handge- maak; minimum versierings; getrou aan materiale; deur die natuur geïnspireer
Art Nouveau
1890 - 1905 Europa
Stylinvloede: Japannese afdrukke; Kuns en Handwerk; Estetisisme; natuur; simbolisme
Ontwerpers: Antoni Gaudi (argitek) Victor Horta (argitek en binnenshuise ontwerper) Gustav Klimt (kunstenaar en illustreerder) Louis Tiffiny (produkontwerp) Aubrey Beardsley (illustreerder) Alphonse Mucha (kunstenaar en kommunikasieontwerp) Charles Rennie Mackintosh (argitek, tekstiel- en produkontwerper) Mariano Fortuny (mode)
1914
Eerste Wêreldoorlog begin
1918
Eerste Wêreldoorlog eindig
1931 1933 1939
Tweede Wêreldoorlog begin
De Stijl
1917 - 1931 Holland
Stylinvloede: Masjien-esteties; Kubisme; Konstrukti- visme; werk van Piet Mondrian ; Schoen- maekers; Moderne argitektuur
Styl-sleutelwoorde: Abstrak; geometries; glad; geen individua- lisme; eer die masjien; reguit lyne; primêre kleure; logika; georden
Ontwerpers: Gerrit Rietveld (argitek, ontwerper) Bart van der Leck (kunstenaar, ontwerper, keramiekkunstenaar) Vilmos Huszár (grafiese ontwerper)
Bauhaus
1919 - 1933 Duitsland
Stylinvloede: Kubisme (1907-1924), Konstruktivisme (1915-1940’s); De Stijl (1917-1931); Eerste Wêreldoorlog; industriële materiale en prosesse
Styl-sleutelwoorde: Vereenvoudig, geometries; vorm-volg- funksie; getrou aan materiale; onversier
Ontwerpers: Walter Gropius (argitek) Marcel Breuer (meubelontwerper) Gunta Stölzl (tekstielontwerper) Marianne Brandt (produkontwerper) Rudolf Baschant (grafiese ontwerper) Wilhelm Wagenfeld (produkontwerp)
1917 1919 1921 Konstruktivisme 1932 1925 Art Deco Bauhaus De Stijl Stroomlyning
Estetiese Ikoon
Christopher Dresser, 1880, Teepot
Kuns- & Handwerk-ikoon William Morris, 1870’s Buffet