1988 vandag Tweede Wêreldoorlog 1945 Modernisme 1955 50s
Konformiteit Daar was geen plek vir eksperimentering of rebellie en die populêre kultuur van die 50’s weerspieël hierdie konformiteit en gesinsoriëntering.
Popkuns 1972 Opkuns 1973 60s Alternatiewe
sienings Bridget Riley, “Current”
Dekonstruktivisme Postmodernisme
80s Kleur en
oordaad Madonna is vir meer as drie dekades ’n ikoon van die populêre kultuur . Haar loopbaan het in die 1980's begin.
60’s Rebellie en
psigedelia McCLEAN, B. 1960’s konsertplakkaat.
60s Opkoms van
die verbruiker Richard Hamilton se 1956 “Wat is dit wat vandag se huise so anders, so aanloklik maak?”
70s VK Punk John Lyndon, hoofsanger
van die beroemde Punk-groep Sex Pistols in die 1970’s.
Gewilde flieks Fliek-franchises vorm
’n belangrike deel van populêre kultuur, soos die Harry Potter- reeks.
Sosiale media Facebook en ander
Papanek en die
omgewing Die eerste uitgawe van Design for the Real World in 1971 in Engels gepubliseer.
platforms soos Myspace verander die manier waarop mense kommunikeer.