Die Art Nouveau-plakkaat hierbo illustreer duidelik die sensuele, organiese en geronde aard van die styl. Die insluiting van die klassieke vroulike beeld bou verder die vroulike eienskappe van hierdie beweging uit. Kyk of jy die geboue in die agtergrond kan raaksien en identifiseer en die name van die argitekte onthou!
Hier is nog ’n paar ander voorbeelde van bekende kunstenaars wat ’n kombinasie van potlood en waterverf gebruik het: