Onderwerp Die hoofonderwerpe was oordadige voëls en blomme, insekte en polimorfiese, seksueel- uitlokkende vroue (polimorfies verwys na ’n samesmelting/kombinasie van ’n menslike fatsoen en ’n insek of dier soos in die naaldekokerborsspeld deur Lalique in die voorbeeld hieronder).
Voël-ring met goud, emalje en peridoot ontwerp deur Rene Lalique
Syserp, onbekende ontwerper, 1900
Lalique. Naaldekoker-vrou in goud, emalje, krisopraas, maanstene en diamante