Hierdie ou Trails-gebou is in 1928 gebou en vertoon ’n Amerikaans-Indiaanse motief.
Asteekse ontwerpe kom dikwels in ontwerpe voor. Hulle het ook by Egipte en Afrika geleen.
Dekoratiewe motiewe wat van die Asteke en die Majakultuur geleen is, het filmteaters, hotelle en privaat huise, sowel as juwele en keramiekware versier.
Afrika-, Antieke Egiptiese (die ontdekking van Toetankamen se graf in 1922 het gehelp) en Chinese beskawings (toe daar ’n voorkeur was vir gladde, verlakte oppervlakke).
George Barbier se illustrasie vir die Russiese ballet.
Die Russiese Ballet het ’n invloed gehad op veral klere en beeldjies