Satelliettegnologie (byvoorbeeld Google Earth) het ook nuwe opsies vir ontwerpers geskep. Die volgende “letters” wat van stilfoto’s van lugfoto’s oor Berlyn geskep is, is op geen manier gemanipuleer nie.
Letters ontwerp met behulp van lugfoto’s van landskappe.
Kreatiewe direkteur van Melbourne, Rhett Dashwood en “blogger” Grapplica (Berlyn), het in hulle vrye tyd n nuwe tipografiese styl gebaseer op die stad Berlyn se vyfde fasade geskep.