Lys die voor- en nadele van die Industriële Revolusie. Gee jou mening of dit vandag steeds ’n bron van kommer is.
?
HETJYGEWEETIn 1837 is ’n regeringskool vir die Kunste begin om ontwerpers op te lei om vir nywerhede te werk, maar dit het misluk. Dit het eers met die Groot Uitstalling van 1851 en die Kuns- en Handwerkbeweging, begin verander.
DIE INDUSTRIËLE REVOLUSIE
DEEL 2 1860 – 1914 Die Kuns- en Handwerkbeweging was die begin van sosialisme en die beskerming van die regte van vakmanne. (1860 tot 1900 n.C.)
“The Craftsman 1901” deur William Morris
’n Voorbeeld van Newcomb keramiek ontwerp deur ’n onbekende ontwerper, New Orleans, Louisiana