Elkeen van die drie Post-Impressioniste het ’n nuwe skildertaal ontwikkel wat ’n geweldige invloed sou hê op kunstenaars na hulle. Daarom is dit belangrik om hulle style te verstaan en om in staat te wees om hulle werk te interpreteer.
Teken ’n tabel wat uit vier kolomme bestaan in jou werkboek en vul die stilistiese faktore rakende elkeen van die kunstenaars in die kolomme aan die regterkant in.
CÉZANNE
Invloede Temas Ruimte/diepte Kleur Kwaswerk Komposisie Benadering tot werk
Gebruik hierdie in- ligting en pas dit toe op die skilderye hieronder in ’n opstel waarin jy die kuns- tenaars se uitbeelding van mense met me- kaar vergelyk.
PAUL CÉZANNE, WOMAN WITH COFFEE POT, 1890 – 92.
OPSOMMING
WESTERSE KUNS VANAF DIE RENAISSANCE TOT IMPRESSIONISME HET ’N “VENSTER OP DIE WÊRELD” GEBIED EN WAS OP NATURALISME GEBASEER
VINCENT VAN GOGH, THE SOWER, 1888. PAUL GAUGUIN, THE YELLOW CHRIST, 1889.
IMPRESSIONISME ’N EINDE EN ’N BEGIN DIE HOOFDOEL WAS OM ’N GROTER NATURALISME TE SKEP DEUR DIE ANALISE VAN KLEUR OM DIE SPEL VAN LIG OP OPPERVLAKKE UIT TE BEELD. HIERDIE IS ’N LOGIESE AFSLUITING VAN DIE WES- TERSE TRADISIE VAN NATURALISME EN PERSEPSIE. AAN DIE ANDER KANT HET DIE KUNSTENAARS AANGEDRING OP DIE UITBEELDING VAN VISUELE SENSASIES WAT GELEI HET TOT DIE VERLIES VAN VORMS, EN DIE GE- BOORTE VAN MODERNISME.