In hierdie hoofstuk is daar baie terme en idees wat verwys na argitektuur wat dalk nuut is vir jou. Verduidelik in jou eie woorde wat jy verstaan onder elkeen van die volgende:
Paal- en lateistelsel Eklekties
Vorm volg funksie
Organiese argitektuur Vrydraende balk
Minder is meer is vervelig Vel-en-been-argitektuur Hoë Tegnologie Funksionalisme
Menslike argitektuur Standaardisasie
Gewapende beton Gordynmuur Béton Brut
Anti-swaartekrag-argitektuur Geraamte-struktuur Minder is meer
4.3 Voltooi in jou VKS-werkboek.
Die vier geboue hierbo is voorbeelde van Modernisme (Internasionale Styl), Laat Modernisme, Post-Modernisme en Dekonstruktivisme. Vergroot die tabel hieronder en plaas elke gebou onder die korrekte styl en voltooi die tabel.
A
B
Modernisme (Internasionale Styl)
Plaas die korrekte gebou onder elke styl
Noem die argitek van elke gebou Verskaf die naam van elke gebou
Noem die doel / funksie van elke gebou
Bespreek kortliks die konstruksie van elke gebou, bv. boumateriale, konstruksiemetodes
Noem enige vyf eienskappe van elke styl wat in die spesifieke gebou gesien kan word en verduidelik waarom dit ’n voorbeeld van die spesifieke styl is
VISUELE KUNSTE GRAAD 11
C Laat Modernisme Modernisme Dekonstruktivisme Post-