Kies ’n tersiêre instelling om die volgende navorsing oor te doen. Jy kan ook een kies wat nie in hierdie boek genoem word nie aangesien privaat instellings nie op die lys is nie.
• identifiseer ’n geskikte instelling waar jy kan studeer. • Waar woon jy? Vind uit watter instellings beskikbaar is in ’n area na aan jou.
Die volgende lys universiteite in suid-afrika kan ’n beginpunt wees, maar daar is baie privaat instellings wat jy kan vind deur te kyk na advertensies in die media en deur met onderwysers daaroor te praat.
universiteit van Kaapstad universiteit van Johannesburg universiteit van Fort Hare Nelson Mandela Metropolitaanse universiteit universiteit van die Vrystaat universiteit van suid-afrika