Die volgende werke is figuratiewe en abstrakte werke van verskeie post-1946-bewegings. • Identifiseer die beweging waarin elke kunswerk pas. Verskaf redes vir jou identifikasie. • Vergelyk die drie kunswerke in elke kategorie met mekaar. Bespreek die volgende in jou vergelyking: - Styl van uitvoering van die kunswerk - Gebruik van kleur - Komposisie - Onderwerp
FIGURATIEWE KUNSWERKE ABSTRAKTE KUNSWERKE
JACKSON POLLOCK. BLUE POLES: NUMBER 11. OLIE OP DOEK
ROSENQUIST. PRESIDENT ELECT. 1960 – 1961/64. OLIE OP MASONIET
DUANE HANSON. TOURISTS II. 1988. VESELGLAS EN GEMENGDE MEDIA MET BYKOMSTIGHEDE. LEWENSGROOTTE
VICTOR VASARELY. VEGA 200. 1968. OLIE OP DOEK
BASELITZ. DINNER IN DRESDEN. 1983. OLIE OP DOEK CARL ANDRE. EQUIVALENT VIII. 1966. VISUELE KUNSTE GRAAD 11