kunstenaar wie se sielkundige skilderye sy passievolle soeke na innerlike aanvoeling uitbeeld. Hierdie skildery spreek van die emosionele storms en onsekerhede in ’n verhouding met die draaiende kwashale en die linte kleur.
OSKAR KOKOSCHKA, BRIDE OF THE WIND, 1914. OLIE OP DOEK
Kollwitz (1867–1945) was ’n Duitse kunstenaar wie se werk ’n ekspressiewe en intense verslag van die menslike toestand uitbeeld, veral van die armes en oorlogsfigure.
KÄTHE KOLLWITZ, MOTHER WITH DEAD CHILD, 1903. ETS
PENNY SIOPIS, SHAME SERIES. 2002. GEMENGDE MEDIA OP PAPIER