MARK TANSEY. THE INNOCENT EYE TEST. 1981. OLIE OP DOEK
‘n Eenvoudige definisie van die kunswêreld is onmoontlik. Dit bestaan uit ’n ingewikkelde netwerk van verhoudings tussen mense vir wie kunswerke die sentrale fokus is. Die volgende frases en terminologie is deel van die uitgebreide definisie van die kunswêreld.
8.1
Voltooi in jou VKS-werkboek.
Bespreek jou begrip van die kunswêreld in die klas en gebruik die frases en terminologie as ’n riglyn om ’n breinkaart daaroor te skep.
Globaal versprei Plaaslike en streeksvlakke
Weggesteekte subkulture
Aanhoudende verandering in vloei Weggesteekte gallery