AFRIKA-KUNS VOORVADERBEELDHOUWERK, FANG, ONGEDATEER, HOUT Het ’n funksie. Integrasie van die lewe.
WESTERSE KUNS LEONADO DA VINCI, MONA LISA,1503, OLIE OP HOUT Geskep slegs vir kunsdoeleindes. As dit vervalle raak, word ’n ander werk gemaak. Slegs een van hierdie meesterstukke.
Konsepsueel. vereenvoudig met sterk geometriese vorms. Proporsies is nie realisties/ Naturalisties. naturalisties nie, bv. kop te groot vir die liggaam.
Kunswerke word dikwels beweging gegee; gebruik tydens danse en rituele waar hulle aangetrek of gedra word.
Nooit in isolasie gesien nie; deel van ’n komplekse ritueel, beweging en drama; die maskers word in beweging aanskou soos
deur ’n danser; vergesel van musiek, sang en ’n geklap.
Kuns word in die meeste gevalle gemaak om gebruik te word, nie net om na te kyk nie. Sommige maskers is nie bedoel om deur
die hele gemeenskap gesien te word nie, maar slegs deur ’n uitverkose groepie en word dan versteek na gebruik. Dit is veral algemeen in Oos- en Wes-Afrika.
Word nie bewaar nie aangesien hulle gewoonlik begrawe word na die ritueel; oor die algemeen Bewaar in galerye en museums; gemaak van hout of versier met vere, krale, sade verwag dat kuns ’n lang tyd moet hou en en dierevelle – materiale wat maklik verrot, veral dat dit vir toekomstige generasies bewaar moet in die klimaat van die reënwoude. Maskers word. wat verrot, word eenvoudig vervang.
VISUELE KUNSTE 2011
Gemaak om oor te bepeins: ons moet daarna kyk en daaroor dink.
Staties, nie gesien in beweging nie. In isolasie gesien, meestal in ’n museum of galery, of voorheen in ’n paleis of ’n katedraal. gedra