Alle regte voorbehou. Geen deel van hierdie boek mag elektronies, meganies, deur middel van fotokopiëring of op enige ander wyse reproduseer word sonder die toestemming van die kopiereg eienaar nie. ISBN 978-1-77581-045-2 Eerste Publikasie 2011
Erkennings Ons het met DALRO, die Artists’ Rights Society (ARS), SouthAfricanArtists.com en verskeie individuele kunstenaars, stigtings en organisasies geskakel om toestemming te verkry om afeeldings van kunswerke in die boek te gebruik. Ons dank aan die volgende:
1. Jane Alexander
2. Nelson Mandela Metropolitan Museum vir die werke van Alexis Preller 3. Die Gerard Sekoto Stigting 4. 5.
Judith Mason Jane Makhubele
6. Pippa Skotnes vir die werke van Cecil Skotnes 7. Die Michael Stevenson Gallery vir die werke van Wim Botha en Penny Siopis 8. David Krut Publishing vir die werke van Diane Victor 9.
Die John Muafangejo Trust
10. DALRO vir die werke van Irma Stern, Deborah Butterfield, Leon Golub, Robert Smithson, Clifford Possum Tjapaltjarri, Ben Shahn, en Vassilakis Takis
11. David Hockney Inc en die Tate Gallery vir die werke van David Hockney 12. ARS vir die werke van Andy Warhol 13. Die Pace Gallery vir die werke van Chuck Close
Alles moontlik is gedoen om kopiereghouers op te spoor, maar waar daar enige onopsetlike weglatings of foute is, ontvang die uitgewer graag inligting om dit reg te stel.