Werklike ruimte: spesifieke ruimte wat ’n 3D-voorwerp omring en deur dieselfde voorwerp beslaan word
Westerse beskawing: die ontwikkeling vanaf prehistoriese tye tot die huidige tyd in Europa en die kolonies van Europese lande waar immigrante die Westerse konsepte voortgesit het. Dit is interessant om daarop te let dat daar in Westerse kuns vanaf die Renaissance tot die twintigste eeu ’n neiging tot optiese naturalisme was