• Vergelyk die veranderinge in die styl van uitbeelding van die vyf mansfigure op bl.168-169. Let op die veranderinge in die realistiese voorstellling van gelaatstrekke asook detail soos spierdefinisie en houding.
• Vergelyk die manlike kouroi met die vroulike kouroi. Bespreek ook die ooreenkomste.