’n Tienstapwaardeskaal dui die verskillende graderings van baie lig tot baie donker aan. ’n Skaal soos hierdie is ’n handige middel wanneer die kunstenaar met ton- ale waardes werk. In die onderste ry word dieselfde skakering van grys in elkeen van die blokkies geplaas. Kyk hoe donker vertoon dit op die wit en hoe lig op die swart!
neem waar hoe die plat sirkel ’n ronde bal word met die hulp van skakeringswaardes.
FOKUS LIG
SKADU KERN VAN DIE SKADU
GEREFLEKTEERDE LIG WEERKAATSING
REMBRANDT, ARISTOTLE CONTEMPLATING A BUST OF HOMER,1653. OLIE OP DOEK.