46 8 Styl Styl verwys na die ‘hoe’-vraag oor kunswerke.
“Hoe het die kunstenaar die onderwerp uitgebeeld?” “Hoe het die kunstenaar sy of haar persoonlike stempel op die stuk gelaat?”
DiE VolGEnDE VoorBEElDE VErtEEnwoorDiG Som- miGE VAn DiE mEES AlGEmEnE StylE in kunS:
NATURALISME
Kuns wat die werklike voorkoms van dinge akkuraat en geloofwaardig wil uidruk. (Die terme naturalisties en realisties word dikwels as sinonieme gebruik; maar realisme verwys na ’n spesifieke bewegings in die 19de eeu.) Ook bekend as verteenwoordigende kuns.
CLAESZ, VANITAS STILL-LIFE, 1630. OLIE OP DOEK.
FIGURATIEF
Figure en voorwerpe is herkenbaar, maar nie noodwendig lewensgetrou nie. Alle naturalistiese kunswerke is figuratief, maar nie alle figuratiewe werke is naturalisties nie.
PABLO PICASSO, CRYING WOMAN, 1937. OLIE OP DOEK. VISUELE KUNSTE 2011