Die skildermedia bestaan almal uit PIGMENT (gekleurde poeiers), ’n vloeistof wat die BINDSTOF OF MEDIUM genoem word waarin die pigmente gemeng word en ’n oppervlak (’n muur, bord, skilderdoek, papier, ens.). Die oppervlak waarop die mengsel aangewend word, word ’n STEUNSTUK genoem.
FIG. 1B 1.1
Voltooi in jou VKS-werkboek. . V
’n Kunstenaar werk in ’n ateljee. Identifiseer die volgende voorwerpe in ’n skilder se ateljee.