CHARLES M. SCHULZ, CHARLIE BROWN AND SNOOPY, 1973.
lyne kan verskillende kwaliteite en emosies uitdruk. lyne het ook ’n sielkundige effek. In die volgende skilderye skep die prominentste vorms ’n suggestie van lyne.
1.1
LYN - Jou onderwyser sal die aktiwiteit lei.
Verdeel ’n bladsy in jou bronboek in nege blokke. Probeer om ’n verskeidenheid tekenmateriale te gebruik en vul elke blok met verskillende lyne om so die gegewe emosies en konsepte uit te beeld. Jy mag nie ’n prent teken nie, maar gebruik slegs verskillende kwaliteite van lyne om die volgende emosies mee uit te druk.
WOEDE BEN SHAHN, DR. J. OPPENHEIMER, 1954.
DEPRESSIE LIEFDE VREUGDE ENERGIE VREDE VERWARRING EENSAAMHEID KALMTE