GEORGES SEURAT, SUNDAY AFTERNOON ON THE ISLAND OF LA GRAND JATTE, 1884 – 86. OLIE OP DOEK
Lugperspektief (atmosferiese perspektief) is wanneer die atmosfeer vorms en kleure in die verte versag. Wanneer jy naby aan ’n boom is, kan jy individuele takke en blare sien. Vanaf ver af, lyk dit of alles saamsmelt.
TINTORETTO, THE FINDING OF THE BODY OF ST. MARK, 1562. OLIE OP DOEK