Deur die eeue heen het kunstenaars dikwels kommentaar gelewer oor sosiale ongeregtighede in hulle samelewing. Bespreek drie kunswerke (skryf ongeveer ’n halwe bladsy oor elke kunswerk) om die verskillende reaksies teenoor sosiale ongeregtighede uit te druk. Jy kan die onderstaande kunswerke of jou eie voorbeelde gebruik. Bronne sluit kunsboeke in jou plaasllike biblioteek en/of die internet in. Onthou om ’n bibliografie van jou bronne by te voeg.
EDDIE ADAMS, EXECUTION OF A VIETCONG OFFICER, 1968. FOTO.
STOP APARTHEID WARS GEBASEER OP ‘END CONSCRIPTION CAMPAIGN’-PLAKKAAT DEUR PATRICK COCKAYNE, 1984.
CAPE YOUTH CONGRESS BANNER, 1985. AKRIEL OP MATERIAAL.