DIMENSIONELE VORM TWEEDIMENSIONELE VORM is ’n tweedimensionele area (plat) met ’n herkenbare grens.
DRIEDIMENSIONELE VORM is ’n driedimensionele vorm. ’n Driedimensionele vorm het hoogte, breedte en diepte. Dit verwys ook na die illusie van volume in ’n tweedimensionele werk.
Die eindelose verskeidenheid vorms twee- en drie- dimensionele kan verdeel word in organies en anorganies (geometries).
ESCHER
ORGANIESE VORMS UIT DIE NATUUR
ANORGANIESE VORMS
IS MASJIENGEMAAK EN HET RIGIEDE/GEOMETRIESE BUITELYNE
WAT SIEN JY? ’N GESIG OF ’N VAAS?
M.C. ESCHER, SKY AND WATER, 1938. HOUTSNEE- AFDRUK.
M.C. A
Positiewe vorm is die werklike vorm of voorwerp. Die negatiewe vorm verwys na die spasie of agtergrond wat die positiewe vorm omring. Dit is belangrik om die negatiewe ruimtes interessant te hou terwyl jy werk.
let op hoe slim Escher met positiewe en negatiewe vorms speel.