KYK NA DIE RES VAN DIE TONELE OP DIE SARKOFAAG VAN JUNIUS BASSUS..
Watter storie word in elkeen van hulle uitgedruk?
Hoekom het die kunstenaar hierdie spesifieke stories gebruik?
ARGITEKTUUR
DIE CHRISTEN BASILIKA
Die vroegste plekke van aanbidding vir Christene was privaathuise. Die eenvoud van die buitenste ontwerp van privaathuise het behoue gebly in kerke wat na 313 gebou is. Die binneste ontwerp het verander, wat die kenmerk van die atrium as die voorhof van die kerk behou het.
’N HERGEKONSTRUKUREERDE PERSPEKTIEF BLIK VAN DIE OU ST. PETER-KATEDRAAL, C. 330 - 354 VISUELE KUNSTE 2011