Swart is die teenwoordigheid van alle kleure en wit is die afwesigheid van alle kleure. (Dit is presies die teenoorgestelde met betrekking tot lig!)
TINTE is kleure wat met wit gemeng word.
SKAKERINGS is kleure wat met swart gemeng word.
INTENSITEIT van kleur verwys na die helderheid of dofeid van ’n kleur.
DAVID HOCKNEY, A BIGGER SPLASH, 1967. OLIE OP DOEK.
HENRI MATISSE, THE OPEN WINDOW, COLLIOURE, 1905. OLIE OP DOEK.
klEurE worD op VErSkillEnDE mAniErE GEGroEpEEr. Die algemeenste is:
KOMPLIMENTÊRE Daar is drie pare komplimentêre kleure: Rooi en groen Geel en pers Blou en oranje
VISUELE KUNSTE 2011
Daar is altyd twee kleure waarvan een ’n primêre kleur en die ander ’n sekondêre kleur is. Die kleure kom direk teenoor mekaar op die kleurwiel voor. As hulle langs mekaar geplaas word, is die kontras sterk en wil dit dikwels voorkom of die kleure vibreer.