• Wat is naturalisme en idealisme in beeldhouwerk? Bespreek die kombinasie van naturalisme en idealisme soos gesien in die drie geïllustreerde brons standbeelde van die Klassieke tydperk. Waar sien jy dit?
• Wat is ’n contraposto houding (posisie)? Bespreek die gebruik daarvan in hierdie standbeelde.