RAPHAEL, THE ENGAGEMENT OF THE VIRGIN, 1504. OLIE EN TEMPERA OP PANEEL
Plak ’n foto van hierdie skildery in die middel van ’n bladsy in jou Visuele Studies-werkboek.
GEBRUIK PYLE EN DUI DIE VOLGENDE AAN:
• Onderwerp • Twee figure wat jy kan identifiseer • Sentralisasie • Perspektief en verdwynpunt • Klassieke elemente
Jy kan hierdie oefening met enige ander Renaissance- skildery herhaal om jouself vertroud te maak met die stilistiese eienskappe van Renaissance-skilderye.