49 9 Funksie, kontekstuele invloede en betekenis/interpretasie FUNKSIE VAN DIE KUNSWERK
Argitektuur is die mees funksionele van al die beeldende kunste. Vanaf prehistoriese tye het mense beskutting gebou vir beskerming teen hitte, koue, reën of aanvalle. Argitektuur organiseer ruimte vir menslike gebruik soos godsdienstige en gemeenskapsaktiwiteite.
Wat van ander beeldende kunsvorme soos skilderye en beeldhouwerk?
Soos jy verskillende samelewings en bewegings bestudeer, sal jy leer oor die verskillende funksies van kuns in verskillende tye.
En vandag se kuns? 1.3
Voltooi in jou VKS-werkboek.
Irma Stern word as een van Suid- Afrika se belangrikste meesters beskou.
Haar BAHORA GIRL, 1945, olie op bord, is in Oktober 2010 teen r26 420 000 verkoop.
DEBAtEEr oor DiE VolGEnDE: 1. Wat is die funksie van hierdie skildery?
2. Hoekom is iemand bereid om soveel vir een kunswerk te betaal?
oorwEEG DiE VolGEnDE: • Estetiese kwaliteite • prestige • uniekheid van die werk • Belegging • Eienaarskap • Versamelaarswaarde