Maak ’n lys van die kenmerke van Hellenistiese kuns wat jy in die illustrasies van hierdie drie beelde kan identifiseer. Verduidelik waar jy elke kenmerk geïdentifiseer het.
NIKE VAN SOMOTHRACE, C. 190 V.C. MARMER
GAUL WAT HOMSELF EN SY VROU DOODMAAK, C. 240-200 V.C. MARMER